Logo: Colorful
Logo: Colorful

Wie Is Skatkisklanke

Ons ken die stryd wat kinders met lees en skryf ondervind. Dit het ons gemotiveer om Skatkisklanke te skep, ‘n program met 'n innoverende, multi-sensoriese benadering wat die abstrakte wêreld van klanke en letters tasbaar, sigbaar en hoorbaar maak.

Two children reading books near alphabet blocks and a backpack. Yellow background.
Two children reading near alphabet blocks and a backpack. Yellow background.

Ons Missie

Ons wil opvoeders bemagtig met praktiese, maklik bruikbare hulpmiddels wat fonetiese onderrig eenvoudig, interessant en doeltreffend maak. Elke kind verdien die kans om ’n selfversekerde leser en skrywer te word, en ons program help om dit moontlik te maak.

Ons Visie

’n Stewige basis in lees en skryf, is die sleutel tot sukses. Ons wil die volgende generasie Suid-Afrikaners bemagtig deur te help om hulle in vaardige en selfversekerde lesers en skrywers te ontwikkel. Toenemende geletterdheid, ontsluit ’n toekoms vol geleenthede wat deurlopende leer en persoonlike groei moontlik maak.

Ontmoet die Span

Anria Kriel

Onderwyseres

Met meer as 20 jaar ondervinding in onderwys in Suid-Afrika en Brittanje, is Anria passievol om kinders te help om hul volle potensiaal te bereik. Sy glo elke kind het ’n unieke doel en kan floreer met die regte leiding en aanmoediging.

Sally Steyn

Spraak- en Taalterapeut

Sally gebruik haar kundigheid, uit Suid-Afrika en Brittanje, om kinders te help om leerhindernisse te oorkom. Sy bou ’n brug tussen terapie en onderwys en maak fonetiek toeganklik en betekenisvol vir elke leerder.

Hilda Kriel
Storieverteller

Hilda, met ‘n Biblioteek-en Inligtingkunde agtergrond, skryf stories wat nuuskierigheid aanwakker en ’n liefde vir lees kweek. Haar verbeeldingryke verhale stel fonetiek op ’n prettige en opwindende manier bekend en help kinders om ’n lewenslange liefde vir lees te ontwikkel.

Kontak Ons

anria@treasurechestphonics.co.za

Black telephone handset icon.
Black envelope icon.

Anria Kriel  Onderwyseres

sally@treasurechestphonics.co.za

Black phone icon.
Black envelope icon.

Sally Steyn Spraakterapeut

Get In Touch

anria@treasurechestphonics.co.za

Black telephone handset icon on a white background.
Black envelope icon.

Anria Kriel Teacher

sally@treasurechestphonics.co.za

Black telephone receiver icon.
Black and white envelope icon.

Sally Steyn Speech Therapist

© Skatkisklanke | Met entoesiasme ontwerp deur VerdanTech.