Ons Fonetiese Programme
Skatkisklanke
verskaf gespesialiseerde opleiding en hulpmiddels om onderwysers te help om ’n sterk fonetiese grondslag vir leerders te bou. Ons omvattende programme vir Graad 00, Graad 0 en Graad 1, verseker dat selfversekerde en goed voorbereide onderwysers gereed is om kinders op hul geletterdheidsreis te begelei.

Graad 00
Hierdie program is perfek om jou jongste leerders voor te berei vir hul lees- en skryfavontuur. Die fokus val op grondvaardighede soos fonologiese bewustheid en vroeë klankherkenning.

Jou Onderwyserspak sluit in:
Graad 00 Onderwysersgids
’n Omvattende handleiding om jou onderrig te lei.

A5 Assosiasiekaarte
Kaartjies om beelde en klanke aan mekaar te koppel.

A6 Alliterasiekaarte
Kaartjies (8 prente per klank) om begrip van alliterasie en aanvangsklanke te ontwikkel.

A5 Aksiekaarte
Hieride multi-sensoriese kaartjies moedig aktiewe betrokkenheid aan en verander elke les in 'n onvergeetlike avontuur.

Jou Onderwyserspak sluit in:
Gr 00 Teacher's Guide
A comprehensive manual to guide your instruction.

A5 Association Cards
Cards designed for associating pictures and sounds.

A5 Action Cards
Dynamic cards that encourage active and multisensory learning.

A6 Alliteration Picture Cards
Engaging cards to develop an understanding of alliteration and initial sounds.

Graad 00 Onderwysersgids
'n Omvattende handleiding om jou onderrig te lei.

A5 Assosiasiekaarte
Kaartjies om beelde en klanke aan mekaar te koppel.

A6 Alliterasiekaarte
Kaartjies (8 prente per klank) om begrip van alliterasie en aanvangsklanke te ontwikkel.

A5 Aksiekaarte
Hieride multi-sensoriese kaartjies moedig aktiewe betrokkenheid aan en verander elke les in 'n onvergeetlike avontuur.

2-Uur Opleidingsessie
Ons begin met ’n praktiese opleidingsessie wat jou die vaardighede en selfvertroue gee om die program suksesvol toe te pas.

Koste
TDie opleidingsessie kos
R5 000 vir maksimum
15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning
Ons bied deurlopende ondersteuning deur die jaar aan om jou sukses te verseker en enige vrae te beantwoord.
Die koste vir ‘n volledige onderwyserspak vir jou gekose graad beloop R850 per deelnemer.
2-Uur Opleidingsessie:

Koste:
Die opleidingsessie kos R5 000 vir maksimum 15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning:

Graad 0
Hierdie program bou voort op die basis van Graad 00 en is ontwerp om die assosiasie tussen letters en klanke te versterk en kinders voor te berei vir formele lees en skryf.

Jou Onderwyserspak sluit in:
Graad 0 Onderwysersgids
'n Stapsgewyse Plan vir Suksesvolle Geletterdheid.

A5 Assosiasiekaarte
Kaartjies om prente en klanke aanmekaar te koppel.

A5 Letterassosiasiekaarte
Kaartjies, spesifiek bedoel om kinders te help om letters met die ooreenstemmende klanke te verbind.

Jou Onderwyserspak sluit in:
Gr 0 Teacher's Guide
A detailed guide with lesson plans and activities.

A5 Association Cards
Cards for associating pictures and sounds.

A5 Letter Association Cards
A comprehensive manual to guide your instruction.

Gr 0 Teacher's Guide
A detailed guide with lesson plans and activities.

A5 Association Cards
Cards designed for associating pictures and sounds.

A5 Letter Association Cards
Specific cards to help children connect letters with their corresponding sounds.
2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.

Cost:
The training session costs R5 000 for up to 15 participants maximum.

Ongoing Support:
We provide support and follow-up throughout the year to ensure your success and answer any questions you may have.

Cost:
The training session costs
R5 000 for up to
15 participants maximum.

2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.
Get the complete Teacher’s Pack for your grade
only R850 per participant.

2-Uur Opleidingsessie
Ons begin met ’n praktiese opleidingsessie wat jou die vaardighede en selfvertroue gee om die program suksesvol toe te pas.

Koste
TDie opleidingsessie kos
R5 000 vir maksimum
15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning
Ons bied deurlopende ondersteuning deur die jaar aan om jou sukses te verseker en enige vrae te beantwoord.
Die koste vir ‘n volledige onderwyserspak vir jou gekose graad beloop R850 per deelnemer.
2-Uur Opleidingsessie:
Ons begin met ’n praktiese opleidingsessie wat jou die vaardighede en selfvertroue gee om die program suksesvol toe te pas.

Koste:
Die opleidingsessie kos R5 000 vir maksimum 15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning:
Ons bied deurlopende ondersteuning deur die jaar aan om jou sukses te verseker en enige vrae te beantwoord.

Die koste vir ‘n volledige onderwyserspak vir jou gekose graad beloop R850 per deelnemer.
2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.

Cost:
The training session costs
R5 000
for up to
15 participants
maximum.
Ongoing Support:
We provide support and follow-up throughout the year to ensure your success and answer any questions you may have.

Get the complete Teacher’s Pack for your grade
only R850 per participant.
Graad 1
Ons Graad 1-program is ontwerp om kinders te leer hoe om klanke en letters bymekaar te sit om woorde te vorm en te lees. Ons bou 'n sterk basis vir geletterdheid deur hulle stapsgewys te begelei, van die herkenning van individuele klanke tot die samevoeging en segmentering van woorde.

Graad 1 Onderwysersgids
’n Omvattende gids om effektiewe fonetiese onderrig op Graad 1-vlak te ondersteun.

A5 Assosiasiekaarte
Kaartjies om die verband tussen beelde en klanke te versterk.

A5 Letterassosiasiekaarte
Hierdie kaartjies is ‘n noodsaaklike hulpmiddel om die konneksie tussen letters en klanke te bemeester.

Gr 1 Teacher's Guide
A comprehensive guide to support effective phonics instruction at the Grade 1 level.

A5 Association Cards
Cards for reinforcing the connection between pictures and sounds.

A5 Letter Association Cards
Essential cards for mastering letter-sound correspondence.

2-Uur Opleidingsessie
Ons begin met ’n praktiese opleidingsessie wat jou die vaardighede en selfvertroue gee om die program suksesvol toe te pas.

Koste
TDie opleidingsessie kos
R5 000 vir maksimum
15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning
Ons bied deurlopende ondersteuning deur die jaar aan om jou sukses te verseker en enige vrae te beantwoord.
Die koste vir ‘n volledige onderwyserspak vir jou gekose graad beloop R850 per deelnemer.
2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.

Cost:
The training session costs R5 000 for up to 15 participants maximum.

Ongoing Support:
We provide support and follow-up throughout the year to ensure your success and answer any questions you may have.

Cost:
The training session costs R5 000 for up to 15 participants maximum.

2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.
Get the complete Teacher’s Pack for your grade
only R850 per participant.
2-Uur Opleidingsessie:
Ons begin met ’n praktiese opleidingsessie wat jou die vaardighede en selfvertroue gee om die program suksesvol toe te pas.

Koste:
Die opleidingsessie kos R5 000 vir maksimum 15 deelnemers.

Voortgesette Ondersteuning:
Ons bied deurlopende ondersteuning deur die jaar aan om jou sukses te verseker en enige vrae te beantwoord.

Die koste vir ‘n volledige onderwyserspak vir jou gekose graad beloop R850 per deelnemer.
2-Hour Training Session:
Get started with a hands-on training session that provides you with the skills and confidence to implement the program.

Cost:
The training session costs
R5 000
for up to
15 participants
maximum.
Ongoing Support:
We provide support and follow-up throughout the year to ensure your success and answer any questions you may have.

Get the complete Teacher’s Pack for your grade
only R850 per participant.
Get In Touch
083 896 7009
anria@treasurechestphonics.co.za
Anria Kriel Teacher
074 234 1768
sally@treasurechestphonics.co.za
Sally Steyn Speech Therapist
Kontak Ons
083 896 7009
anria@treasurechestphonics.co.za
Anria Kriel Onderwyseres
074 234 1768
sally@treasurechestphonics.co.za
Sally Steyn Spraakterapeut
Anria Kriel
Onderwyseres
Sally Steyn
Spraakterapeut
© Skatkisklanke | Met entoesiasme ontwerp deur VerdanTech.