Colorful text logo
Colorful text logo

Ontdek Geletterdheid van die Begin Af

Skatkisklanke is ’n program wat onderwysers en ouers die nodige hulpmiddels en selfvertroue gee om jong leerders van die begin af vir sukses voor te berei. Dit fokus op die bemagtiging van onderwysers en ouers, sodat leesprobleme voorkom kan word en leerders se volle potensiaal ontwikkel kan word.

Children reading near a treasure chest under a rainbow. Blue background.

Ontdek Geletterdheid van die Begin Af

Skatkisklanke is ‘n program wat onderwysers en ouers die nodige hulpmiddels en selfvertroue gee om jong leerders van meet af aan vir sukses voor te berei. Dit fokus op die bemagtiging van onderwysers en ouers, sodat leesprobleme voorkom kan word en leerders se volle potensiaal ontwikkel kan word.

Two children reading near a treasure chest, surrounded by letters and reading-related items, on a blue background.

Ons Benadering

Cycle of an eye, hand, finger, and mouth; possibly a feedback loop.

Multisensories

Meerdere sintuie word ingespan om ’n ryk en interaktiewe leerervaring te skep en leerders op verskillende maniere te betrek.

Brain-shaped within a lightbulb, with radiating lines; representing ideas and creativity.

Intuïtief

Daar word voortgebou op natuurlike nuuskierigheid en kreatiwiteit, terwyl dieper begrip en ontdekking van nuwe idees, aangemoedig word.

Multisensories

Intuïtief

Trapsgewys

Gestruktureerd

Herhalend

Voorspelbaar

Doelgerig

Aantreklik

Prettig

Interaktief

Process flow diagram with three connected steps, forming a circular loop.

Volgorde-gebaseer/Trapsgewys

Vaardighede wat die grondslag vir lees en skryf lê, word  logies en stapsgewys aanmekaar gekoppel.

Three-dimensional cube outline icon.

Gestruktureerd

Goed beplande kursusse en programme, met duidelike metodes, verseker sukses.

Two arrows forming a continuous circular loop, representing a cycle or process.

Herhalend

’n Konsekwente leeromgewing bied sekuriteit en fokus, sodat nuwe kennis maklik verwerf kan word.

Brain icon merging with circuit board, symbolizing AI or data processing.

Voorspelbaar

’n Voorspelbare leeromgewing laat leerders gemaklik voel en help hulle om hul energie op werklike leer te fokus.

White concentric circles around a heart, on a stand.

Doelgerig

Elke ervaring is doelgerig, met die klem op die verkryging en toepassing van nuwe kennis.

Two speech bubbles connected by curved arrows, symbolizing communication or dialogue.

Aantreklik

Die inhoud wek belangstelling en behou aandag.

Outline of a balloon with dotted lines.

Prettig

Ons kweek 'n vreugdevolle en alles-omvattende leerervaring, wat jou kind se natuurlike nuuskierigheid prikkel en 'n lewenslange liefde vir die verkryging van kennis aanwakker.

Two figures with outstretched arms reaching upwards, possibly celebrating or in a moment of connection, under a crown.

Interaktief

Ons skep 'n dinamiese gespreksruimte waar onderwysers die leerders help om nuwe dinge te ontdek en saam te werk.

Ons Belofte vir Geletterdheid

Skatkisklanke maak  lees en skryf pret. Ons gebruikersvriendelike program hou leerders betrokke en ondersteun onderwysers en ouers deurgaans. Die program is ontwikkel deur ervare opvoeders en help elke kind om hul volle geletterdheidspotensiaal op ’n prettige en doeltreffende manier te bereik.

Three children reading books. Books and school supplies floating around. Blue background.
Three children reading books surrounded by educational items, blue background.

Ons Belofte vir Geletterdheid

Skatkisklanke maak  lees en skryf pret. Ons gebruikersvriendelike program hou leerders betrokke en ondersteun onderwysers en ouers deurgaans. Die program is ontwikkel deur ervare opvoeders en help elke kind om hul volle geletterdheidspotensiaal op ’n prettige en doeltreffende manier te bereik.

Ons Kurrikulum

Graadspesifieke Inligting

graad 00

Die Eerste Stappe

In Graad 00 begin kinders op ’n speelse manier kennis maak met letters en klanke. Deur interaktiewe aktiwiteite, ontwikkel hulle basiese voorleesvaardighede wat die grondslag lê vir toekomstige lees- en skryfvaardighede.

graad 0

Bou ’n Stewige Leesgrondslag

In Graad 0 fokus ons daarop om letters en klanke aan mekaar te koppel om woorde te vorm. Gestruktureerde oefeninge bou selfvertroue en help kinders om die basiese beginsels van lees en skryf te bemeester.

graad 1

Avontuur met Woorde

In Graad 1 bou kinders voort op hul kennis van letters en klanke. Deur speelse en praktiese aktiwiteite versterk hulle hul leesvaardighede en begin hulle selfstandig woorde en sinne lees.

Die Voordele

Lees, Speel, Bou Vertroue

White key symbol on a red circle background.

’n Gids vir Onderwysers

Ons volledige, stap-vir-stap instruksies ontsluit fonetika op ‘n manier wat onderwysers die nodige selfvertroue gee om effektiewe leer te bewerkstellig.

White key on orange circle.

’n Prettige Leerreis

Ons maak onderrig ’n prettige en suksesvolle ervaring vir beide ouers en leerders.

White key icon inside a yellow circle.

Leer deur Ontdekking

Ons aktiwiteite moedig leerders aan om aktief te leer en nuuskierig te wees.

White key on a green circle.

Klanke wat Speel

Elke les maak leer ’n opwindende en interaktiewe ervaring.

White key icon on blue circle.

Bou die Grondslag vir Lees en Skryf

Ons lê ’n stewige fondament vir geletterdheid, sodat elke leerder gereed is vir lees en skryf.

White key on a purple circle.

Klanke wat Saamwerk

Ons program help leerders om klanke en woorde te herken, die basis vir suksesvolle lees en skryf.

Stap-vir-Stap Vaardighede

Elke les bou vaardighede, stap-vir-stap, sodat kinders elke fonetiese konsep bemeester.

White key on orange circle.

Kennis wat Saam Groei

Ons gestruktureerde manier van leer, skep sekuriteit en lê kennis vas.

White key icon inside a yellow circle.

Nuwe Breinroetes

Ons program stimuleer die brein om nuwe verbindings te maak vir duursame leer.

Kontak Ons

anria@treasurechestphonics.co.za

Black telephone handset.
Black and white envelope icon.

Anria Kriel  Onderwyseres

sally@treasurechestphonics.co.za

Black telephone handset icon.
Black envelope icon.

Sally Steyn Spraakterapeut

© Skatkisklanke | Met entoesiasme ontwerp deur VerdanTech.