Grootte: A5-flitskaarte

Aantal kaarte: 26

Gedruk op: 250 mg karton


Hierdie kleurvolle assosiasiekaarte vergesel elke aanvanklike klank wat as deel van die Treasure Chest Phonics-voorprogram bekendgestel word. Die illustrasies is oorspronklike tekeninge wat spesifiek vir hierdie benadering ontwikkel is. Die aksies is pret en maak die ouditiewe herkenning van aanvanklike klanke kinesteties en interaktief, wat bydra tot die genot van hierdie belangrike vaardigheid wat aangeleer word.


(Vorm deel van die Graad 000 en 00 Onderwyspakket tydens opleiding)

R95,00

A5 Aksiekaarte

"Skatkisk klanke" action card cover with a treasure chest and colorful splatters, plus six character illustrations.

Related Products