A5 kaarte
Aantal kaarte: 26
Gedruk op 250gsm kaart
Hierdie kaarte kan gelamineer en gebruik word om die korrekte lettervorming vir elke letter te bevorder en te oefen. Die beginposisie vir elke letter word duidelik aangedui met 'n 'kol-punt' (dot-spot), asook die rigting wat gevolg moet word om die korrekte lettervorming tydens die skryf van 'n letter te bevorder.
R95,00
Letterformasie Kaarte
















































