A5 Flitskaarte
Aantal kaarte: 26
Gedruk op 250gsm kaart
Hierdie assosiasiekaarte is spesifiek vir die Skatkisklanke-benadering ontwerp. Die assosiasies is gekies met 'n Suid-Afrikaanse agtergrond in gedagte. Daar is 'n korrelasie tussen die Engelse en Afrikaanse assosiasies om die bekendstelling van die Eerste Addisionele Taal makliker te maak.
R95,00
Assosiasiekaarte
















































