Grootte: 3cm by 3cm (a, c, e, i, n, o ens.) en 3cm by 6 cm (b, d, f, k, l, p, m, j ens.)

Hierdie stel Perspex letters is uit 3mm Perspex gesny. 'n Basiese stel bestaan uit 1 x elke konsonant en 2 x elke vokaal. Die konsonante is swart, en die vokale is verskillende kleure wat ooreenstem met die kleure wat op die letter-assosiasiekaarte gebruik word. Die letters is duursaam en kindervriendelik. Dit maak woordbou tasbaar en aangenaam. Dit bevorder ook letterherkenning.

R200,00

Perspex Letters – Leerderstel

Blue drawstring bag filled with colorful wooden letters.

Related Products