Grootte: A4
Aantal bladsye: 26
Ringgebind in 'n boek.
Hierdie oorspronklike stories, geskryf vir Skatkisklanke, is interessant en pret. Dit bou woordeskat terwyl dit leerders betrokke hou met pragtige illustrasies en kreatiewe bladuitlegte. Die hoofkarakters in die stories skakel met die assosiasies wat gebruik word wanneer 'n alfabetletter en -klank bekendgestel word. 'n Waardevolle hulpbron as deel van enige klankeleer-benadering.
R200,00
Storiebundel
















































