A5 Flitskaarte

Aantal kaarte: 26

Gedruk op 250gsm kaart


Hierdie kleurvolle assosiasiekaarte vergesel elke aanvangsklank wat bekendgestel word as deel van die Skatkisklanke voorprogram. Die illustrasies is oorspronklike tekeninge wat spesifiek vir hierdie benadering ontwikkel is. Die aksies is pret en maak die ouditiewe herkenning van aanvangsklanke kinesteties en interaktief, wat bydra tot die genot van die aanleer van hierdie belangrike vaardigheid.

(Vorm deel van die Gr 000 en 00 Onderwyserspak tydens opleiding)

R95,00

Assosiasie Aksiekaarte

Educational poster: "Skatkis-klanke." Action cards with drawings of the mouth and a person throwing.

Related Products