A5 Flitskaarte
Aantal kaarte: 26
Gedruk op 250gsm kaart
Hierdie letter assosiasie kaarte is spesifiek ontwerp vir die Skatkisklanke-benadering. Hulle vorm 'n integrale deel van die letter-introduksie volgorde. Deur die assosiasie-prentjie en die letter te kombineer, word die bekendstelling van klankeleer ondersteun (scaffolded), wat 'n dieper begrip en behoud van letter-klank korrespondensie verseker.
(Vorm deel van die Gr 0 en 1 Onderwyserspak tydens opleiding)
R95,00
Letter Assosiasie Kaarte
















































