Grootte: 6cm by 6cm (a, c, e, i, n, o ens.) en 6cm by 12cm (b, d, f, k, l, p, m, j ens.)
Hierdie stel Perspex letters is uit 3mm Perspex gesny. 'n Basiese stel bestaan uit 1 x elke konsonant en 2 x elke vokaal.
Die konsonante is swart, en die vokale is verskillende kleure wat ooreenstem met die kleure wat op die letter-assosiasiekaarte gebruik word. Die grootte van die letters maak dit ideaal vir heelklas woordbou en leesaktiwiteite.
Hulle kan ook tydens kleingroepaktiwiteite gebruik word om sigbaarheid te verseker wanneer die opvoeder 'n aktiwiteit model (models an activity).
R300,00
Perspex Letters - Onderwysersstel
















































