A6 Fotokaarte
Aantal kaarte: 8 per Aanvangsklank – 208 alliterasie fotokaarte
Gedruk op 250gsm kaart
Hierdie volkleur fotokaarte is 'n wonderlike hulpbron om te gebruik wanneer die herkenning van aanvangsklanke in woorde onderrig en geoefen word. Dit sluit 8 prente in vir elk van die aanvangsklanke. Die foto's is spesifiek gekies om herkenning maklik te maak. Die kaarte kan ook gebruik word om woordeskat te ontwikkel en taalleer uit te brei. Gebruik hierdie kaarte om 'Ek spioeneer met my klein ogie' taal- en klankdiskriminasiespeletjies te speel.
(Vorm deel van die Gr 00 Onderwyserspak tydens opleiding)
R360,00
Alliterasie Fotokaarte
















































