A5 Flitskaarte

Aantal kaarte: 26

Gedruk op 250gsm kaart


Hierdie stel duursame alfabetkaarte is 'n nuttige hulpbron wanneer foneem (klank) – grafeem (letter) korrespondensie onderrig word. Al die konsonante is pers in ooreenstemming met die letter-assosiasiekaarte wat gebruik word as deel van die letter-introduksie volgorde in die Skatkisklanke benadering. Elke vokaal het sy eie kleur om herkenning en woordbou te ondersteun, bv. a–geel, e–groen, i–rooi, o–oranje, u–blou. Hierdie kleure word ook gebruik wanneer die lang vokale in Gr 1 bekendgestel word.

R95,00

Alfabet Kaarte

Flashcards with colorful letters "a" and "e", and a cover with a treasure chest and "Alphabet Cards" text.

Related Products