Grootte: A4 Flitskaarte
Aantal kaarte: 26
Gedruk op 250gsm kaart
Hierdie stel aksiekaarte kan gebruik word om die aksie te wys wat elke letterklank vergesel as deel van die Skatkisklanke letter-introduksie volgorde. Die illustrasies is oorspronklike tekeninge wat spesifiek vir hierdie benadering ontwikkel is. Die kaarte kan ook gebruik word om klankaksiespeletjies te speel.
R180,00
Aksie Kaarte
















































